PDA

View Full Version : Transformasieteikens is twak


Administrator
19th February 2008, 09:19
Op 11 Februarie het Die Burger hier in die Kaap 'n hoofartikel onder die opskrif Krieket gepubliseer. Ek kon nie glo wat ek daar lees nie, nl. dat Suid-Afrikaners, en almal oor die wêreld heen wat sport volg, weet en aanvaar dat transformasieteikens deel geword het van die wyse waarop Suid-Afrika se nasionale sportspanne vir die afsienbare toekoms saamgestel moet word.

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1342&Itemid=45)