PDA

View Full Version : Zimbabwe en Suid-Afrika: 'n Vergelyking


Administrator
19th February 2008, 16:57
Op die 24ste Oktober 1964 word Zambië onafhanklik van Brittanje. Die Britte, wat die voormalige gebied eens bekend as Noord-Rhodesië in 1923 van die “South African Company” oorgeneem het, het reeds in Harold Macmillan se “Winds of Changes”-toespraak in 1960 te kenne gegee dat onafhanklikheid in Zambië en ander kolonies onvermydelik gaan wees.

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1347&Itemid=37)