PDA

View Full Version : Skole 'het genoeg gesag' teen messtekery


Administrator
19th February 2008, 16:57
Die Onderwysdepartement sê skole het genoeg gesag om wapens op hulle terreine te beheer. Wetgewing wat verlede maand in werking getree het, maak daarvoor voorsiening dat leerlinge by skole deursoek kan word en dat op gevaarlike wapens beslag gelê kan word.

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1345&Itemid=77)