Administrator
22nd February 2008, 08:47
Betogings by die Universiteit van die Vrystaat deur sowel swart as blanke studente het die kampus soos 'n slagveld laat lyk. Brandende motorbande en asdromme wat die pad versper, stukkende ruite, klappers wat ontplof en swaaihekke wat afgebreek is het die kampus in chaos gedompel. Die studente betoog voor die hoofgebou omdat hulle beweer die universiteit se bestuur nie ag slaan op die huiskomitees se behoeftes nie, hulle as onbekwaam beskou en nie genoeg ondersteuning bied met moeilike kwessies nie.
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1356&Itemid=77)
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1356&Itemid=77)