PDA

View Full Version : Zuma het president van Mauritius ontmoet


Administrator
25th February 2008, 13:31
Koerantberigte dui aan dat die ANC-president, Jacob Zuma, verlede week blykbaar privaatontmoetings met die eerste minister van Mauritius, Navichandra Ramgoolam, gehad het. Dit wil voorkom asof die vergadering deel uitmaak van Zuma se pogings om die Suid-Afrikaanse owerheid te verhoed om getuienis teen hom uit daardie land te verkry.

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1360&Itemid=77)