PDA

View Full Version : 'Integrasie'-video veroorsaak ontsteltenis


Administrator
27th February 2008, 09:16
ʼn Video van Kovsie-werknemers op hul knieë wat vleis eet waarop daar geürineer is, is gister in die “sterkste moontlike terme” deur die universiteit verwerp. Die video, wat by die Reitz-manskoshuis gemaak is, het Dinsdagoggend aan die lig gekom en volg op onluste op die kampus verlede week oor die universiteit se gedwonge integrasiebeleid.

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1365&Itemid=77)