PDA

View Full Version : Ondersoek eers Reitz-insident


Administrator
28th February 2008, 15:16
Dit kan insigewend wees as Anton Barnard se artikel Vrugte van gedwonge integrasie (27.02.08) aangevul word met `n beknopte kronologiese oorsig van die gebeure by die Universiteit Vrystaat. Dan mag die onbevange leser besluit dat benewens die bedanking van die rektor `n onafhanklike ondersoek deur `n bevoegde buitestander noodsaaklik is alvorens enige dissiplinëre- of regstappe ingestel word.

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1366&Itemid=45)