PDA

View Full Version : Die woorde 'Slaap Goed"


Nutty Grandad
28th February 2008, 20:24
Lekker slaap groet om die wêreld:

HOLLAND: Goeden nagt
AUSTRALIE: Night Mate
USA: Goodnite
DUITSLAND: Schlafen Sie Wohl
SUID AFRIKA: Shit!.....Is die deure gesluit, die vensters toegemaak, die kar ingetrek en die alarm geaktiveer? Is die Rotweilers binne ? alles gebêre en veilig? Elektrifiseer die hakiesdraad !
Lekker slaap, moenie vêrder worry nie,..... fokkie lig,....... Eskom sal dit afsit !!