Administrator
29th February 2008, 10:38
Dit kan insigewend wees as Anton Barnard se artikel Vrugte van gedwonge integrasie (http://www.praag.org/mambo/index.php?option=com_content task=view id=1364 Itemid=37) aangevul word met `n beknopte kronologiese oorsig van die gebeure by die Universiteit Vrystaat. Dan mag die onbevange leser besluit dat benewens die bedanking van die rektor 'n onafhanklike ondersoek deur `n bevoegde buitestander noodsaaklik is alvorens enige dissiplinêre of regstappe ingestel word.
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1366&Itemid=45)
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1366&Itemid=45)