PDA

View Full Version : Die vinnigste produksiemotor in die wereld?


Nutty Grandad
10th February 2008, 09:14
Die Saleen S7 is die vinnigste produksiemotor ter wereld. Dit word met die hand in die VSA vervaardig en kos ongeveer $600 000 sonder uitvoer kostes.
Die motor weeg 1338kg en vat 72 liter brandstof. Die wielbasis is 2700mm, wydte is 1990mmen langte is 4774mm. Sy hoogte is 1041mm en grondvryhoogte is 102mm. Die enjin is 'n V8 dubbelklep 7liter met 750bhp @6300 perdekrag en 700 lb-ft wringkrag, haal 0 - 60mph onder 3 sekondes, 10.5 sekondes van 0 - 145mph en is beslis nie 'n bulletjie om mee te speel nie. Hy lyk baie na die destydse GT40 en is geskoei op Ford se Mustang series.
http://app.onlinequickblog.com/images/67577-59222/2005_s7_gallery_main_2.jpg




More... (http://blog.radiosuidafrika.com/2007/04/11/die-vinnigste-produksiemotor-in-die-wereld.aspx)