PDA

View Full Version : Sherlock was vlees en bloed...


Administrator
10th February 2008, 12:18
'n Meerderheid Britte is vas oortuig daarvan dat Sherlock Holmes regtig bestaan het, terwyl 23% glo dat Winston Churchill 'n fiktiewe persoon is. Dié opname is Maandag gepubliseer. Winston Churchill, eerste minister van Brittanje tussen 1940 en 1945 en weer vanaf 1951 tot 1955, word deur 23% van die deelnemers as 'n fiktiewe karakter beskou. Churchill se rol in die Tweede Wêreldoorlog is welbekend elders. Net so ook word Kleopatra (4%), Gandhi (3%) of die beroemde skrywer Charles Dickens (3%), in die peiling wat die kettinggroep UKTV Gold onderneem het, as fiksie gereken.

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1310&Itemid=77)