Administrator
10th February 2008, 12:18
Met al sy foute is die nuwe Suid-Afrika 'n veel beter plek as wat dit sou gewees het indien ons aan die mag vasgeklou het. – F.W de Klerk So sê (http://www.news24.com/Beeld/In-Diepte/0,,3-67_2263085,00.html) die laaste blanke president van Suid-Afrika. Ek kan nie help om te dink wat deur sy gedagtes moes gegaan het toe hy hierdie uitspraak gemaak het nie. Nie net is hy besig om ’n bespotting te maak van sy eie vermoëns om as leier te fungeer nie, maar as leier in ’n Afrikaland vertoon sulke uitsprake ’n swakheid wat ’n mens duur te staan kan kom. De Klerk adverteer homself as swak, ruggraatloos en selfs genocidaire jeens sy eie volk.
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1306&Itemid=37)
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1306&Itemid=37)