Administrator
5th March 2008, 09:13
Op die vooraand van die uitslag van die belangrike kandidaatsverkiesings van die Amerikaanse Demokratiese Party in Ohio en Texas, stel ek die volgende vooruitskouings van moontlike gebeure as Barack Obama vir Clinton uitskuif as presidentskandidaat. Dit is nie visoene nie, dis bloot voorspellings gegrond op sekere feite en afleidings van moontlike gebeure en dis moontlik dat verskeie ander moontlikhede oorgesien is, maar dinge kan baie naby aan die vooruitskouings verloop.
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1377&Itemid=37)
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1377&Itemid=37)