PDA

View Full Version : Genoeg is genoeg!


Administrator
10th February 2008, 11:18
Ek wil nie meer die koerante lees nie want dit maak mens te neerslagtig. Het egter vandag by 'n vriend net vlugtig gelees van die jong skrander dogter wat vyf keer geskiet is. Hoe lank gaan ons dit nog verdra/verduur ? In die nuus word daar nie meer daaroor berig nie behalwe as dit wit-op-swart moord is. Wanneer gaan ons blankes hande vat en end kry met ons selfsugtigheid en gaan toi-toi iewers sodat die regering en die wêreld die boodskap kry. ONS IS NOU AL GENOEG VERMOOR!!

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1305&Itemid=45)