PDA

View Full Version : Kovsies staak hul studies


Administrator
7th March 2008, 09:13
R.C. Malherbe en Schalk van der Merwe, albei studente in hulle finale jaar en albei inwoners van Reitz-kamerwonings op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat, het hul studies gestaak. Albei was betrokke was by die vervaardiging van die omstrede video wat wêreldwyd opslae gemaak het.

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1383&Itemid=77)