Administrator
7th March 2008, 09:13
Die ANC President, Jacob Zuma, sê die party se deure staan oop vir alle Suid-Afrikaanse boere. Zuma het op SA Graan se kongres in Bothaville in die Vrystaat gesê dit maak nie saak watter probleme boere het nie.
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1382&Itemid=77)
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1382&Itemid=77)