Administrator
9th March 2008, 07:53
PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) spreek sy afkeer uit oor die fasiele en histeriese reaksies vanaf mediakommentators en onlangs, sogenaamde “prominente burgers”, oor die Reitz-video. Afrikaners, nie swartes nie, is tans die ware slagoffers van rassisme in die nuwe Suid-Afrika. Sedert 1994 is 30 000 van hulle vermoor in swart-op-wit geweld, met tienduisende Afrikanervroue wat deur swart mans verkrag is. Naas dié onophoudelike gruweldade kom die studentevideo onbenullig voor.
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1384&Itemid=43)
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1384&Itemid=43)