PDA

View Full Version : Mugabe vat nou myne en maatskappye ook


Administrator
10th March 2008, 09:36
Zimbabwe se myne en maatskappye wat deur buitelanders besit word, staar nou dieselfde lot in die gesig as wat blanke plase in 2000 getref het.

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1385&Itemid=77)