PDA

View Full Version : Zuma gebraai deur Joodse gemeenskap


Administrator
10th March 2008, 14:21
Van “oningespireerd” tot “plat op die aarde” en “vol selfvertroue” was van die wisselende menings wat deur lede van die Joodse gemeenskap oor Jacob Zuma uitgespreek is. Zuma is genooi om by ʼn forum oor Suid-Afrika se toekoms te praat wat deur hoofrabbi Warren Goldstein aangebied is. Dit het by Investecbank in Sandton plaasgevind.

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1386&Itemid=77)