PDA

View Full Version : Reitz-video, rassisme en transformasie


Administrator
11th March 2008, 11:38
Die Reitz-kamerwoning-video oorheers nou al weke lank nuuskommentaar. In inter-persoonlike gesprekke word verskillende menings daaroor gehuldig, toegegee dat diegene wat die video in sterk taal verwerp, klaarblyklik die oorgrote meerderheid is. Die kritici van die video maak dit af as morsig, platvloers en onfatsoenlik. Dit is van ʼn lae intellektuele peil.

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1388&Itemid=37)