PDA

View Full Version : Eskom gaan vervang word met Steve


Linda de Witt
11th February 2008, 16:39
Eskom gaan vervang word met Steve. Sy draad is lank genoeg om die land aan die brand te steek!

In ‘n landwye opname onder alle vrou in SA is die volgende vraag gevra: Sal jy saam Steve Hofmeyr slaap? 45% van die respondente het geantwoord “nie WEER nie!”

Bloubul Song - remix
Die Bloubul slaap nie net by een vrou nie
Die Bloubul skrik nie vir ‘n spyker nie
Die Bloubul raps alles wat nie hardloop nie
Nou vra ek jou wie gaan Steve keer…???
Ek gaan jou dogter raps - ek is ‘n Bul
Ek gaan jou sussie raps - ek is ‘n Bul
Ek gaan jou mamma raps - ek is ‘n Bul
En jou ouma en haar pel en die hele blerrie spul…!!!

Nutty Grandad
11th February 2008, 16:41
HAHAHA
Goeie een Linda :)