PDA

View Full Version : Tans in die markte...


Administrator
20th March 2008, 14:21
20 Maart 2008 om 11.00. Verliese oornag op Wallstraat is besig om markte in die Verre Ooste afwaarts te druk waar die Hang Seng in Hong Kong reeds byna 4% laer is. Die bere het ook in Johannesburg kop uitgesteek waar die JSE se Algehele Indeks 2,5% gedaal het, met hulpbronaandele wat feitlik almal deurloop. Goud verhandel teen $931,15 per fynons en platinum teen $1889,50. Die rand word tans teen R8,12 per dollar gekwoteer, R16,07 teen die Britse pond en R12,64 teen die euro. Brent-ruolie verhandel teen $100,40 per vat.

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1411&Itemid=77)