PDA

View Full Version : Mbeki verbind aan wapenskandaal?


Administrator
21st March 2008, 16:14
'n Duitse ondersoekspan het aangekondig dat hulle oor getuienis beskik wat Mbeki kan verbind aan die multi-miljoenrand wapentransaksieskandaal waarin Jacob Zuma gewikkel is.

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1421&Itemid=77)