PDA

View Full Version : Geen beurtkrag oor Paasnaweek


Administrator
21st March 2008, 16:14
Volgens ‘n woordvoerder van Eskom, Erica Johnsson, word daar geen beurtkrag tydens die lang naweek verwag nie, aangesien verbruik gewoonlik laag is tydens vakansiedae.

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1419&Itemid=77)