Administrator
23rd March 2008, 13:46
Rassisme is opnuut voorbladnuus in Suid-Afrika. Gister was Menseregtedag. Politieke partye aan die linkerkant van die spektrum het, soos verwag, te velde getrek teen die sogenaamde rassisme wat glo nog hoogty vier in Suid-Afrika. Die sogenaamde walgvideo word dikwels as ‘n voorbeeld genoem van rassisme. (Die VF+ het wel die ware rassisme wat in Suid-Afrika gepleeg word, SEB en RA, uitgelig.)
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1424&Itemid=37)
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1424&Itemid=37)