PDA

View Full Version : Die ANC het volksmoord vervolmaak


Administrator
24th March 2008, 16:11
Verlede jaar reeds het oud-minister Pik Botha daarop gwys dat misdaad in SA eintlik ‘n vorm van oorlogvoering is. Dit was nogal verbasend om so ‘n nugter stelling van ‘n liberalis van Botha se kaliber te hoor. Botha is egter persoonlik geraak in dié sin dat ʼn jarelange goeie vriend van hom wreedaardig deur swartes vermoor is. Dit wil voorkom asof party mense nie die werklikheid wil aanvaar en dit noem wat dit is voordat dit hul eie wereldjie wreedaardig binnedring nie. Vandeesweek het die hoof van TLU SA, wat tot dusver geen radikale stellings wou maak nie ook bevestig dat daar ʼn oorlog in SA heers. Weereens het die stelling gekom eers nadat mnr Van Zyl en sy vrou ʼn huisaanval oorleef het.

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1429&Itemid=37)