PDA

View Full Version : Vrou vanuit plaashuis ontvoer


Administrator
24th March 2008, 17:11
'n Boervrou is ontvoer vanaf 'n plaas naby Ohrigstad. Die 46-jarige mev. Hennielene Botha is mede-eienaar van 'n jagkamp op die plaas en is in haar eie motor deur die vier aanvallers ingedwing en ontvoer.

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1427&Itemid=77)