Administrator
25th March 2008, 16:05
Suid-Afrika is sinoniem met paradokse. Aanvanklik is die land verkeerdelik gesien as ‘n plek waar rassespanning gedy. Sedert die ANC-oorname in 1994 was Suid-Afrika veronderstel om ‘n post-rassige tydvak binne te gaan; vele buitelanders het selfs beweer dat die land ‘n voorbeeld stel vir ander multikulturele en veelrassige samelewings.
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1440&Itemid=37)
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1440&Itemid=37)