PDA

View Full Version : Sasol in grootste SEB-transaksie


Administrator
25th March 2008, 17:12
Die petrochemiese reus Sasol sal 'n 10%-aandeel in die maatskappy aan swart beleggers verkoop. Dit sal Suid-Afrika se grootste SEB-transaksie tot op hede wees en word op byna R26 miljard beraam.

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1441&Itemid=77)