PDA

View Full Version : Outomatiese tellermasjien in Johannesburg opgeblaas


Administrator
26th March 2008, 14:44
'n Outomatiese tellermasjien in die Bergsig-supermark in Johannesburg is vroeg vanoggend deur rowers met plofstof opgeblaas, het die polisie laat weet.

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1447&Itemid=77)