PDA

View Full Version : Meer as 660 mense gee hulself oor aan Sjina in Tibet


Administrator
26th March 2008, 15:17
Sjina het vandag gesê dat meer as 660 mense hulself oorgegee het weens bloedige betogings in en naby Tibet. Intussen het die Franse president, Nicolas Sarkozy die moontlikheid van 'n openingseremonieboikot van die Olimpiese Spele in Beijing geopper.

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1449&Itemid=77)