PDA

View Full Version : BHP Billiton en Standardbank in elektrisiteitsrusie


Administrator
28th March 2008, 11:07
Die globale mynmaatskappy BHP Billiton het besluit om R2,4 miljard se jaarlikse sake van Standardbank te onttrek nadat 'n senior beampte van die bank onlangs voorgestel het dat Billiton se aluminiumsmelter by Hillside in Natal gesluit word om elektrisiteit te bespaar.

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1462&Itemid=77)