Administrator
28th March 2008, 11:07
Die weeklikse koerant, die Mail Guardian, het onthul dat die Skerpioene onlangs 'n ondersoek aanhangig gemaak het om die multimiljardrandaankope van opleidingstralers en vegvliegtuie van die Britse maatskappy BAE Systems en Swede se Saab, vir ongerymdhede na te gaan.
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1459&Itemid=77)
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1459&Itemid=77)