PDA

View Full Version : Durban se strande vuil en ongesond


Administrator
31st March 2008, 09:07
Durban se strande het hul Blou Vlagstatus verloor weens menslike ontlasting in die water, asook slordige en vuil strande. Die Blou Vlag-toekennings geskied internasionaal en word deur 'n Deense nie-regeringsorganisasie bekend as die Stigting vir Omgewingsopvoeding behartig.

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1464&Itemid=77)