Administrator
1st April 2008, 13:29
‘n Uiters suksesvolle metode van ons volksvyande om beheer oor ‘n volk se gedagtegang uit te oefen, is die geheime boekesensuur wat reeds jare lank in Suid-Afrika en talle ander lande toegepas word. Dit beteken die uitsluiting deur die boekhandel van alle boeke en tydskrifte wat ‘n neutrale standpunt inneem, of gekant is teen die doelstellings van die geldskieters en hul liberalisme. Die aandag is veral gevestig op boeke en tydskrifte waarin konserwatiewe standpunte onomwonde gestel word.
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1474&Itemid=37)
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1474&Itemid=37)