Administrator
3rd April 2008, 20:20
'n Eskombeampte wat laat was vir 'n vergadering met lede van die Ekangalagemeenskap het die skare so kwaad gemaak dat hulle begin toitoi het en 'n verkeerspolisieman se motor met klippe bestook het, het die Gautengpolisie vanmore laat weet.
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1490&Itemid=77)
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1490&Itemid=77)