Depraved
17th April 2008, 16:11
Man shot 7 times while protecting his family (http://southafricanhell.blogspot.com/2008/04/man-shot-7-times-while-protecting-his.html)
http://bp2.blogger.com/_8dnMGCpArBE/SAXzsnm5IdI/AAAAAAAAAFQ/NukR9KLcIFI/s1600/20080416130520vrouroofman2.jpg
This is IOL’s version of what happened:
A Woodhill man is in a critical condition in hospital, following a shooting during a house robbery on Tuesday, Pretoria police said.
Spokesperson Captain Phillip Lekoantsane said robbers entered a house in Mooikloof Gardens around 2am where a couple was asleep.
"The couple heard a noise and woke up. They saw a man who had a 9mm pistol - and who opened fire on them."
The occupant of the house - in his forties - was seriously injured and he was in a critical but stable condition in hospital, said Lokoantsane.
The woman in the house escaped with minor injuries.
Lokoantsane said the robbers fled with a cellphone.
This is what really happened:
What the article didn’t say was that the man, Jannie Fourie, was shot seven times after he attacked the two robbers who were about to murder his wife and two young sons. The savages were of course armed with a 9mm pistol and a revolver.
Jannie’s one son, Brendan (3) had trouble falling asleep that night and Bernice, Jannie’s wife, was with him when the robbers attacked. They tried to enter Brendan’s room, but Bernice slammed the door shut and pushed against it with all her might in a desperate attempt to prevent them from entering her son’s bedroom. The robbers then opened fire on the door and a bullet hit Bernice in the elbow. Luckily it was only a flesh wound.
Jannie (39), who was sleeping in the main bedroom at the time, heard his wife’s screams followed by a volley of gun shots and ran into the hall. He saw two men standing at the door of his son’s bedroom. The robbers also saw him and started shooting. Fourie was unarmed but that didn’t stop him from protecting his family and he attacked the robbers. A scuffle broke out in which he repeatedly hit the robbers in the face. At one stage he took hold of the one robber’s gun to prevent the guy from shooting him the head. The robber pulled the trigger and the bullet ripped Jannie’s middle finger off, but he kept on hitting the guy. Jannie reported that he think one of his punches must have dropped this guy. The second robber tried to enter the room of his youngest son Keanan (15 months) and Jannie grabbed the guy and continued to pummel him with his fist. By this time Fourie had already been shot four times. He would have kept on fighting, but the robber shot him in both his knees and he fell in the doorway to his son’s bedroom. The robber tried to execute him but at the last second Jannie turned around and was shot in the stomach. The Robbers then fled with only a cell phone and a wallet.
He was shot seven times in total. He was hit in the shoulder, arm, hand, stomach and both his knees and lost a finger.
Pa pak rowers met kaal hande (Beeld)
’n Pa van die Mooikloof-veiligheidskompleks, oos van Pretoria, is gisteroggend vroeg sewe keer geskiet terwyl hy twee gewapende rowers met sy kaal hande toegetakel het om hulle van sy seuns se kamers af weg te hou.
Mnr. Jannie Fourie (39) het, nadat die rowers sy regterhand se middelvinger afgeskiet én hom in die skouer, knieë, hand en arm gewond het, in sy een seuntjie, Keanan (15 maande), se slaapkamerdeur neergeval in ’n laaste poging om hom te beskerm.
“Die een rower wou my daar op die vloer teregstel, maar ek het my gedraai en toe skiet hy my in die maag,” het Fourie gister vanuit sy bed in die waaksaal van die Pretoria-Oos-hospitaal gesê.
Sy vrou, Bernice (39), het hul ander seun, Brandon (3), probeer beskerm deur sy kamerdeur toe te druk terwyl die rowers deur die deur op haar geskiet het.
Een van die rowers het ook by Fourie se skoonma, mev. Hester Kok (68), se kamer ingegaan en haar probeer oorrompel.
“Maar sy het die een rower met haar bedlampie oor die kop geslaan en hom uit haar kamer geboender,” het Fourie vertel.
Mev. Fourie het vroeër die aand by Brandon gaan inkruip en hom aan die slaap gesus en toe self daar aan die slaap geraak.
“Ek het wakker geskrik toe ek iets soos ’n sleutel by die gangdeur, wat die res van die kamers van die huis afskei, gehoor het,” het sy gesê. Dit was omstreeks 02:00.
Sy het ’n kraakgeluid gehoor en opgespring. “Toe ek die kind se kamerdeur oopmaak, toe staan ’n man voor my en rig ’n wapen op my. Daar was nog ’n man en hy het begin skreeu. Ek het ook hard begin skreeu en toe klap ek die deur toe.
“Hulle het die deur probeer oopstoot, maar ek het dit van binne af toegestoot terwyl ek aanhoudend geskreeu het. Ek het op my hurke gesak en toe skiet hulle op my deur die kamerdeur.”
Sy het ’n vleiswond in haar regterelmboog opgedoen. Toe sy besef die rowers probeer nie meer die deur oopdruk nie, het sy Brandon gegryp en in die hangkas weggekruip.
Fourie het opgespring toe hy sy vrou se gille hoor.
“Toe ek in die gang kom, het ek twee silhoeëtte onder in die gang sien staan en toe klap die eerste skote.
“Toe is ek op die eerste ou en ek het hom aanhou slaan. In ’n stadium het ek sy rewolwer se loop vasgegryp en probeer keer dat hy my in die kop skiet en toe skiet hy my regterhand se middelvinger af, maar toe slaan ek hom steeds.
“Ek dink ek het die eerste ou gedrop. Toe die ander ou in my seun (Keanan) se kamer wou gaan, toe gryp ek hom en slaan hom.”
Fourie sê dié rower het ook met sy wapen op hom losgebrand. In dié stadium het hulle hom al vier keer raak geskiet. Ek het aanhou baklei, maar toe skiet hulle my in die knieë en toe val ek in my seun se kamerdeur.”
Die rowers het daarna op die vlug geslaan met net ’n beursie en ’n selfoon.
Kapt. Phillip Lekoantsane, polisiewoordvoerder, het gesê die rowers het met ’n 9 mm-pistool en ’n rewolwer op die gesin geskiet.
Mnr. Nick Dollman, woordvoerder van Netcare 911-nooddienste, het gesê hulle het Fourie behandel voordat hulle hom na die hospitaal gebring het.
Volgens Fourie het hy baie pyn, “maar ek leef darem nog”.
Fourie se broer, Anton, sê die rowers het die kombuisdeur en die gang se deur op ’n manier oopgemaak sonder om dit te breek.
<B><SPAN lang=EN-ZA>This is IOL’s version of what happened: