PDA

View Full Version : Is u gereed vir die donker prentjie?


Administrator
14th February 2008, 15:10
Is u gereed vir die donker prentjie? Die realiteit is dat Eskom nie genoeg krag kan voorsien aan Suid Afrika nie. Hierdie stuk is egter nie gerig op wie se skuld dit is nie of selfs oor hoe die situasie gered kan word nie, maar eerder op die moontlikheid van ‘n totale “black-out”. Volgens Eskom kan die hele netwerk van krag-voorsiening in Suider Afrika tot stilstand kom indien ons nie minder krag gebruik nie. Dit klink verregaande, maar die hele land kan vir dae, selfs weke sonder krag sit.

More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1316&Itemid=45)