Administrator
16th February 2008, 15:59
Terwyl ander in hierdie land nog net praat oor die onbeheerde misdaadtoestand, die kragvoorsieningskrisis, werkloosheid, brandstoftekort, behuisingsnood, inflasie en menige ander krisisse wat nog op pad is, beplan sommige van ons lank reeds die vryheidspad van die blanke in Suid-Afrika, en meer spesifiek die ontknegting van ons Afrikanervolk. Omdat dit geen eenvoudige taak is nie, sal sukses afhang van die deeglike omvattendheid van hierdie beplanning. Nie alleen sal elke tree noukeurig uitgestip moet word nie, maar moet daar ook nou dringend aandag gegee word aan een van die heel belangrikste aspekte, naamlik hoe om hierdie Godgegewe stukkie aarde te bly behou, en dit nooit, maar nooit weer, te moet afstaan aan ons volksvyande nie.
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1330&Itemid=37)
More... (http://praag.org/mambo/index.php?option=com_content&task=view&id=1330&Itemid=37)